Hierdie is ‘n blog. Ek skryf ‘n klomp stront wanneer ek lus voel. Ek is Virvarksteaks. Almal het nou blogs, so ek kan ook.
Ek’s ‘n ou leftie en deel van die nuwe Afrkaner struggle. Ek laaik ook kuns en musiek en stuff, net nie Bles of Steve Stofsuier nie, hy’s ‘n poepol. Pieter Smith ok. Ek was by die VoĆ«lvry toer. Ek’s fokken oud.
Ek drink nie meer so baie Tas nie…
2008/04/24 at 20:56
Ha ha Steve Stofsuier !