Moerse teleurstelling…

Ry vanoggend by ‘n koerantplakkaat verby: “Steve ernstig siek” of so iets. Dit kan mos net Steve Stofsuier wees dink ek! Daar is hoop. Die fokker gaan uiteindelik vrek! Maar ongelukkig lyk dit my hy gaan dit maak. Anyway, vir ‘n rukkie was ek gelukkig… Maar nou gaan hy sy gene seker nog verder versprei. Damn, daar’s definitief nie ‘n god nie. Dis hoe dit is.

Posted in Musiek. Tags: , .

One Response to “Moerse teleurstelling…”

  1. neykie Says:

    Lag my gat af….. :lol:

Leave a Reply